Helena Bonham Carter

Helena Bonham Carter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Mei 1966 (1966-05-26)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helena Bonham Carter (gebore 26 Mei 1966) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fight Club (1999), Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street (2007), The King's Speech (2010), en Les Misérables (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy